In Beheer van Leer
15:00 Oct 10, 2019 to 17:00 Oct 24, 2019

In Beheer van Leer is 'n studiemetode-kursus wat gebaseer is op insigte van 'n verskeidenheid leervelde, veral die veld van "Mind, Brain, and Education" (MBE). Die kursus se mikpunt is om leerders toe te rus met kennis van hoe hulle leer (wetenskap van leer) en hoe om studiemetodes doeltreffend te gebruik.

Hierdie kursus word aangebied vir Graad 8 - 12 leerders en sal in Afrikaans aangebied word.

Die kursus word in 3 sessies aangebied (Sessie 1, Sessie 2 & Sessie 3)

Dit volg op mekaar dus moet al 3 sessies bygewoon word.

Sessie 1: Donderdag, 10 Oktober, 15:00 – 17:00
Sessie 2: Donderdag, 17 Oktober, 15:00 – 17:00
Sessie 3: Donderdag, 24 Oktober, 15:00 – 17:00

KOSTE:
Die koste vir die volle kursus beloop R650.

NEEM KENNIS: Kaartjie verkope sal 7 Oktober sluit.

Vir meer inligting besoek die volgende bladsy: Study Methods

Organizer

Hourly Schedule

  • 15:00 - 17:00 : SESSIE 1 | 10 Oktober
  • 15:00 - 17:00 : SESSIE 2 | 17 Oktober
  • 15:00 - 17:00 : SESSIE 3 | 24 Oktober

Export

Share our event